Photos of Africa: Blog

Sep 8, 2008

Northern Cape_Garies




Ons slaap by Sophias Gastehuis baie dankie vir die twee nagte. Die letterklip net buite Garies was in gebruik gedurende die Anglo Boere oorlog die rotsformasies is indrukwekkend net jammer dat die klip nou bekrap word. Oppad na Hondeklip baai is daar plaate pers blomme van vygies. Serina van die dorp het vir ons n Namma Riel dans gereel.Van Garies is ons weer verby Leliefontein na n gasteplaas Pedroskloof ogelukkig was daar n probleem met ons bespreking ons besluit toe om deur te druk na Loeriesfontein.Die pad wat ons gery het neem ons verby klein dorpies en pragtige natuurskoon nl Rooifontein Kamassies Platbakkies en Kliprand

No comments:

Post a Comment