Photos of Africa: Blog

Sep 5, 2008

Northern Cape_Pella




Ons het oornag by Oase in die Wildernis baie dankie aan die mense. Pella het ontstaan rodom die Roman Catholic mission church. Die bergagtige omgewing langs die oranje rivier is asemrowend mens kom net weer agter in hoe n mooi land ons bly. Ry gerus tot by die oranje rivier hier kan verskeie gemeenskap boerderye gesien word. By Klein Pella kan die grootste dadel plantasies in die suidelike halfrond besoek word wat aan die Carstens boerdery behoort n baie gerieflike gastehuis is op die plaas.

No comments:

Post a Comment